New here? Sign Up Have an account?

Eensame Wewenaar

Male (66) looking for Female Boordfontein, South Africa

Wewenaar vir 2.5 jaar na 37 jaar se getroude lewe. Lewe raak nou bietjie eensaam na my seun se dood wat by my gebly het tot so jaar gelede en verlang vriendskap of geselskap van dames in die ouderdomsgroep 40 tot 55. Verkieslik weduwees, enkellopendes of geskeide dames sonder klein kinders van Pretoria. Na 37 jaar ken ek al die vrouemense se "tricks" en grille, glo my goed en ek is nie lus vir konfrontasies, drama's en "toys uit die kot gooi nie".
Ek is 'n bietjie van 'n introvert en vredeliewende mens, ry ook 'n cruiser motorfiets vir afleiding op party Sondae oggende, saggeaard en 'n bietjie "skaam". Julle sal weet wat dit beteken. Sal lekker wees as een van julle die "guts" het om saam te ry, ek ry stadig en sonder om te stress. . Reeds al vir 16 jaar op ongeskikdheids pensioen a.g.v. 'n hartprobleem, bly alleen in groot 3 s/k huis noord van die Magaliesberg met lapa, swembad, braaiarea, die lot, en sal graag vroulike geselsskap wil he veral vir die "emotionele" dae as die eensaamheid maar bietjie druk.
Wat van net saam kuier so nou en dan? Ek rook al vir 10 jaar nie meer nie en drink so bier of 2 per geleentheid. Wedergebore christen met vaste geloof en oortuigings

Sign Up 100% FREE to Get In Touch

Join Free Today